Von Liebe Und Luegen Marita van der Vyver

ISBN: 9783442306374

Published:

Paperback

256 pages


Description

Von Liebe Und Luegen  by  Marita van der Vyver

Von Liebe Und Luegen by Marita van der Vyver
| Paperback | PDF, EPUB, FB2, DjVu, audiobook, mp3, ZIP | 256 pages | ISBN: 9783442306374 | 10.26 Mb

Sy moes sprokies spin om aan die lewe te bly. Nie net om haar brood te verdien nie, maar ook om die dood te flous. Soos haar heldin en rolmodel, die slim Sjeherazade.Griet skryf ’n sprokie is die verhaal van Griet Swart, wat deur die traumas vanMoreSy moes sprokies spin om aan die lewe te bly. Nie net om haar brood te verdien nie, maar ook om die dood te flous. Soos haar heldin en rolmodel, die slim Sjeherazade.Griet skryf ’n sprokie is die verhaal van Griet Swart, wat deur die traumas van miskrame, kindersterfte en egskeiding gedryf word tot die punt waar sy een aand haar kop in ’n gasoond druk.

’n Dooie kakkerlak in die oond red haar, want vir die res van die aand maak sy oond skoon.As terapie raak haar shrink haar aan om oor haar ervarings te skryf. En só kry die storie van Griet gestalte, ’n storie van seerkry en woede, maar verlig deur haar onvernietigbare sin vir humor. Terwyl sy die lang pad van genesing loop, bly sy halsstarrig glo in ’n wonder – dat sy, soos Grietjie, aan die behekste donkerbos sal ontkom, en dat sy haar prins sal vind.Griet skryf ’n sprokie is onteenseglik een van die bekendste én mees opspraakwekkende boeke in Afrikaans!

Met sy skerpsinnige puntigheid, humor en gloeiende sensualiteit is dit n boek wat met sy verskyning in 1992 die erotiek in Afrikaans óópgeskryf het.



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Von Liebe Und Luegen":


kapap.reader100mbooke.club

©2013-2015 | DMCA | Contact us